Skryf die volgende sinne in die indirekte rede. Voorbeeld: John sê: "Dit klink baie…
- User
Skryf die volgende sinne in die indirekte rede.
Voorbeeld: John sê: "Dit klink baie slim!" John sê dat ...
Antwoord: John sê dat dit baie slim klink.
-
Jane sê: "Leonardo da Vinci was baie slim." Jane sê dat ...
-
John sê: “Ek dink my pa is die slimste." John sê dat ...
Verbind die sinne met die voegwoord tussen hakies (saamgestelde sinne).
-
Da Vinci was slim. Hy het die vliegmasjien uitgedink. (want)
-
Da Vinci was slim. Hy het die vliegmasjien uitgedink. (omdat)
-
Albert Einstein was slim. Ons glo vandag nog sy teorie. (en)
-
Albert Einstein was slim. Ons glo vandag nog sy teorie. (daarom)D Gee die intensiewe vorme van die volgende byvoeglike naamwoorde.
vedio
Tea
-
oud
-
klein
-
jonk
6, skoon
-
duur
-
koud
-
goedkoop
-
warm
E) Leer die homonieme.
As iets baie nuut is, is dit splinternuut (intensiewe vorm).
Onthou!
Homonieme is woorde wat presies dieselfde klink en lyk, maar verskillende betekenisse het
-
As 'n mens baie slim is, is jy dikwels ook wys (wise). As jy na iets wys (point), wil jy hë iemand moet daarna kyk.
-
As 'n mens feite wil leer (learn), moet jy konsentreer. As jy op 'n leer (ladder) wil klim, moet jy versigtig wees.
F) In watter sin het die woorde 'n letterlike betekenis? In watter sin het dit 'n figuurlike betekenis? Motiveer.
Het jy geweet?
Die woord krag kan letterlik of figuurlik gebruik word: Elektriese krag is die elektriese sterkte van 'n gloeilamp. (letterlike
betekenis)
Breinkrag is die krag of sterkte van 'n mens se brein. (figuurlike betekenis
-
Dit breek my hart dat jy nie verder wil studeer nie.
-
My hart klop vinniger as ek 'n mooi meisie sien.
G) Kies die regte woord tussen hakies (homofone).
Onthou!
Die woorde hard en hart is homofone. Hulle klink dieselfde, maar word verskillend gespel en het verskillende betekenisse.
-
'n Klip is baie (hard/hart); dis moeilik om te breek.
-
'n Mens se (hard/hart) is die orgaan wat die bloed deur jou liggaam pomp.
-
- Assistant
Hier is die antwoorde op die vrae:
A) Indirekte rede
-
Jane sê dat Leonardo da Vinci baie slim was.
-
John sê dat hy dink sy pa die slimste is.
B) Saamgestelde sinne
-
Da Vinci was slim, want hy het die vliegmasjien uitgedink.
-
Da Vinci was slim omdat hy die vliegmasjien uitgedink het.
-
Albert Einstein was slim, en ons glo vandag nog sy teorie.
-
Albert Einstein was slim; daarom glo ons vandag nog sy teorie.
C) Intensiewe vorme van byvoeglike naamwoorde
-
stokoud
-
jonk (daar is nie 'n algemeen bekende intensiewe vorm vir "jonk" nie)
-
peperduur
-
spotgoedkoop
-
piepklein
-
silwerskoon
-
yskoud
-
Other models, same or similar prompt
Responses were produced in different, uncontrolled contexts (system prompts, settings, prior turns). This is not a benchmark.