According to the story "Bertie Blikbrein Nico se pa is 'n uitvinder (inventor). Hy het…
- User
According to the story "Bertie Blikbrein Nico se pa is 'n uitvinder (inventor). Hy het 'n robot gebou. "Nico, jou pa het 'n regte, egte robot gebou!" roep Vusi opgewonde (excitedly) uit. "Wat kan hy alles doen, Oom?" Nico se pa vryf oor sy baard. "Wel, ek het hom nog nie klaar getoets nie, maar hy kan praat en somme doen en hy kan... Wag, kom ek wys julle." Nico sien hoe sy pa 'n knoppie op die robot se rug druk. "Hallo!" sê hy met 'n blikkerige stem. "Hoe gaan dit?" ра. "Wat is jou naam?” vra Nico se "My naam is Bertie Blikbrein." antwoord die robot. "Bertie, dit is Nico en Vusi," sê Nico se pa. Die robot praat. "Hallo, Nico en Vusi." My naam is Bertie Blikbrein. "Die meeste van sy programme is klaar in sy geheue (memory gelaai," sê Nico se pa. "Drie woordeboeke, 'n hele ensiklopedie, 'n wêreldatlas en selfs 'n resepteboek (recipe book) en 'n DVD met danstegnieke. Julle kan hom enigiets vra." Nico onthou iets wat hulle vandag by die skool geleer het. Hy besluit om die robot te toets en vra: "Bertie, wat is die hoofstad va Egipte?" Egipte is die tuiste van die piramides. Die Nyl is 'n rivier wat deur..." "Kairo," antwoord Bertie dadelik. "Die amptelike taal van Egipte is Arabies. Egipte is die tuiste van die piramides. Die Nyl is ñ rivier wat deur…” "Dankie, Bertie, dis genoeg," sê Nico se pa. "Hy spog met sy kennis!" "Wat is 89 maal 34?" vra Vusi. "3 026," sê Bertie dadelik. "Is hy reg?" wil Nico weet. Vusi trek sy skouers op. "Hoe moet ek weet? Ek kan nie daardie moeilike som uit my kop doen nie. Ek het 'n sakrekenaar (pocket "Hy is reg," verseker Nico se pa hulle. "Wat is klein en rooi en baie goed met somme?" wil Bertie weet. "Wat bedoel hy?" Nico kyk verbaas na sy pa. "'n Tamatie met 'n sakrekenaar!" antwoord Bertie met 'n laggie. Nico se pa trek sy skouers verleë (embarrassed) op. "Ek het 'n paar grappies op die internet gekry en dit ook in sy geheue gelaai." "Ongelooflik..." sê Vusi. Sy mond hang skoon oop van bewondering. Nico glimlag. Bertie Blikbrein is beslis die heel beste ding wat sy pa nog ooit uitgevind het!" and the questions that were created on this text " 1. Sê of die volgende woorde samestellings of afleidings is.
a) Sakrekenaar b) uitvinder c) woordeboek d) wêreldatlas e) hoofstad f) ongelooflik
-
Wat het Nico se pa gebou? Kies die regte antwoord. a) ñ rekenaar b) ñ robot c) ñ woordeboek
-
Noem drie goed wat Bertie kan doen.
-
Noem ses dinge wat Nico se pa in Bertie se geheue gelaai het.
-
ñ Feit (fact) of mening (opinion)? Bertie is slim.
-
Som die verhaal in 40-50 woorde op (opsomming). Skryf vyf sinne oor die storie in jou eie woorde neer." provide a memorandum for the questions
-
- Assistant
Memorandum:
-
a) Sakrekenaar - samestelling b) Uitvinder - afleiding c) Woordeboek - afleiding d) Wêreldatlas - samestelling e) Hoofstad - afleiding f) Ongelooflik - afleiding
-
Nico se pa het 'n robot gebou. Die regte antwoord is b) 'n robot.
-
Bertie kan praat, somme doen en verskillende dinge beantwoord.
-
Nico se pa het drie woordeboeke, 'n ensiklopedie, 'n wêreldatlas, 'n resepteboek, 'n DVD met danstegnieke en 'n paar grappies in Bertie se geheue gelaai.
-
Bertie is slim - mening
-
Die verhaal vertel van Nico se pa wat 'n robot genaamd Bertie Blikbrein bou. Bertie kan praat, somme doen en bevat baie inligting in sy geheue, soos woordeboeke, 'n wêreldatlas en meer. Nico toets sy kennis en vind dit uitdagend. Die storie eindig met Nico wat sê dat Bertie die beste ding is wat sy pa nog ooit uitgevind het.
-
- User
In this activity you will be required to write an essay, discussing the usefulness of both taxonomies in the additional language classroom. Instructions • Write an academic essay of 600-800 words. • Briefly define what taxonomy is as part of your introduction. • Describe in detail what Bloom’s taxonomy is by referring to the various levels and the purposes of implementing this taxonomy in the classroom. • Furthermore, provide a practical, classroom example of how you can use this taxonomy in the language classroom. • Similarly, describe in detail what Barrett’s taxonomy is by referring to the various levels and the purposes of implementing this taxonomy in the classroom. • Furthermore, provide a practical, classroom example of how you can use this taxonomy in the language classroom. • Remember to in-text reference all sources and include the full reference in the reference list. • You are required to use the prescribed textbook (Wessels:2014), along with TWO other credible academic sources to answer this activity.
- Assistant
Other models, same or similar prompt
Responses were produced in different, uncontrolled contexts (system prompts, settings, prior turns). This is not a benchmark.